AGS Shellybeach

Om Hom te ken en Hom bekend te maak

Dienstye : Oggend 9h00
Aanddiens: Sondae 17h30

AGS Shellybeach

OM HOM TE KEN en HOM BEKEND TE MAAK.

Dienstye: Sondagoggend: 9h00

Sondag- aande 17h30

AGS Shellybeach

Om Hom te ken en Hom bekend te maak

Dienstye : Sondae 9h00

Sondag- aande 17h30

Meer oor ons Bedieninge

YOUTH-IN-ACTION

JEUGAKSIE

Ons Jeug genaamd "Youth-in-Action" word bedien deur Hendrik en Marie-louise Erasmus . Die Leuse en waardesisteem van ons Jeug is " Dedicated, Determined and Driven".

meer inligting

Sending en Welsynaksie

Ons het 'n opdrag in Matt 28:19

Onder die leierskap van Past Denis Kasselman word hierdie opdrag uitgeleef deurdat mense bedien word na LIGGAAM (Welsyn), SIEL (Berading) en GEES ( Evangelisasie).;

meer inligting

Kinderkerk

SALT-SHAKERS is die Naam

Ons bediening aan ons kinders vorm 'n integrale deel van ons Bediening
Ons opgeleide personeel onder leiding van Marie-Louise Erasmus, is uitverkoop om ons en jou kinders te bedien

meer inligting